Tot weersiens, mnr. Albert
Mnr. Albert van Zyl vertel vir Janien oor sy tyd hier by HSB — sy gunsteling dinge om te doen, drome en wat vir hom in die toekoms voorlê.
Mnr. Albert van Zyl vertel vir Janien oor sy tyd hier by HSB — sy gunsteling dinge om te doen, drome en wat vir hom in die toekoms voorlê.
Ja, dit is waar. Ná hierdie uitgawe groet ek julle ná twee jaar as redakteur. Dit was regtig ‘n voorreg om elke kwartaal te spartel en ‘n koerant aanmekaar te slaan, maar ná hierdie uitgawe is ek klaar. Ek het soveel geleer oor wat dit beteken om deel van iets groter te wees wat deur …