Spoedwal rem spoedvrate

Spoedwal rem spoedvrate


Spoedvrate op Hoërskool Bonnievale (HSB) se skoolterrein se dae is getel. Op 7 Oktober 2019 is ‘n swart en geel spoedwal langs die personeelkamer aangebring om voertuie te dwing om stadiger te ry.

Die deurgang word deur besoekers en personeel gebruik op pad na die skool se kantoor toe.

Die spoedwal is deur mnr. Wiktor Herbert geïnstalleer.

Die spoedwal aangebring buite HSB se personeelkamer. Foto: Anri van Niekerk

 

 

 

Loading


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

8 − 1 =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights