Kategorie: Ondersoeke / In-diepte artikels

Word die wetenskap geminag?

Word die wetenskap geminag?

Albert Einstein is ‘n belangrike naam in die wetenskap. Selfs mense wat nie eintlik geïnteresseerd is in die wetenskappe nie het al van hom gehoor. Is die wetenskapwêreld besig om iets van die verlede te word? Iets waarin meer en meer leerders nie meer balangstel nie? ‘n Bewys hiervan is dat in Hoërskool Bonnievale die…

Read More Read More

Plastieksakke: Die aarde se grootste vyand

Plastieksakke: Die aarde se grootste vyand

Plastieksakke is ‘n groot oorsaak van omgewingsbesoedeling omdat plastiek nie bio-afbreekbaar is nie. Plastieksakke bly vir honderde jare in die omgewing en besoedel die omgewing geweldadig. Die verbod op plastieksakke het noodsaaklik geword voordat dit die aarde verder verwoes. Lande regoor die wêreld het ‘n verbod op plasieksakke geplaas of Levi-belasting daarop begin hef. Hier…

Read More Read More

Dodelike ontdekking

Dodelike ontdekking

“You will observe with concern how long a useful Truth may be known, and exist, before it is generally received and practised on.” skryf Benjamin Franklin aan een van sy vriende in 1783. Hy beskryf in die brief hoe geskok hy is dat 60 jaar nadat dit uitgevind is dat lood giftig is, lood nog…

Read More Read More

E-leer is die nuwe leer

E-leer is die nuwe leer

Wat is e-leer, of m-leer soos baie dit sal noem? Dit staan onderskeidelik vir elektroniese of mobiele leer. Nadat die kovid-19-pandemie verwoesting oor die wêreld gesaai het, moes onderwysers ‘n nuwer leermetode aanwend. E-leer word beskou as een van die gemakliker maniere van leer, waar jy jou leerwerk saam met jou kan neem via jou…

Read More Read More

Tyd om jou eiendom te eien?

Tyd om jou eiendom te eien?

Ons bevind onsself tans in baie uitdagende omstandighede met die uitbreek van Kovid-19 regoor die wêreld, maar die rekordlae rentekoerse wat daarmee gepaard gaan, het weer geleenthede geskep wat niemand regtig in die plaaslike Bonnievale-eiendomsmark voorsien het nie. Volgens mnr. Petrie Rademeyer, eiendomsagent by Seeff in Bonnievale, het “Bonnievale die afgelope 18 maande sy beste…

Read More Read More

Sport — die beste medisyne

Sport — die beste medisyne

“Sports not only build better athletes but also better character,” het Julie Foudy — ‘n Olimpiese gouemedalje-wenner en afgetrede FIFA-vrouewêreldbekerkampioen — gesê. Daar is geen twyfel dat sport ongelooflik voordelig is nie. Dit is ‘n bewese de-stressor omdat dit jou dwing om ten volle op die taak te fokus en laat sodoende gedagtes en bekommernisse…

Read More Read More

Afrikaans pas nie in uurglas

Afrikaans pas nie in uurglas

Die uurglas Glibberig die glas van tyd en sand wat meedoënloos afwaarts gly die sand sy greep op glas verloor en val finaal. Daar sterf ‘n taal. -Anoniem Loop Afrikaans se uurglas werklik leeg? In die vrugbare grond van Afrikaans, is daar daagliks nuutskeppinge wat spontaan ontkiem. Volgens die onlangse 6de uitgawe van die HAT…

Read More Read More

Die donker sy van sosiale netwerke

Die donker sy van sosiale netwerke

As jy Google oopmaak en die woorde “COVID-19” intik, sal elkeen van ons ‘n verskillende outovoltooi ontvang. Hoekom is dit so? Die meeste van die sosiale media platforms wat ons gebruik, is gratis. So, hoe maak groot maatskappye soos Google en Facebook geld? Wat is die produk? JY is die produk! Hierdie groot besighede is…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights