Kategorie: Nuus

Vielen Dank, Freundeskreis

Vielen Dank, Freundeskreis

Freundeskreis het hul helpende hande nog verder uitgesteek nadat hulle die skool op 1 Maart 2018 besoek het. Freundeskreis is die Duitse vriendekring wat opheffingswerk in ons skool en gemeenskap doen deur finansiële bystand te bied aan leerders wat die potensiaal het om akademies te presteer. Hulle het ongeveer sewe jaar gelede, deur toevallige kontak…

Read More Read More

Vryburgers voel vrygewig

Vryburgers voel vrygewig

Die Bonnievale Vryburgers het op 6 Maart 2018 tydens ‘n Klub 100-funksie in Hoërskool Bonnievale se klubhuis ‘n tjek van R70 000 vir verskeie organisasies in Bonnievale omgewing geskenk. Die Bonnievale Vryburgers is ‘n nie-winsgewende organisasie wat verskillende projekte aanpak om geld in te samel om verskeie ander organisasies finansieel te help. Die organisasies wat…

Read More Read More

IGO-droom vir Bonnies word waar

IGO-droom vir Bonnies word waar

IGO (Ingenieursgrafika en Ontwerp) word vanjaar vir die eerste keer by Hoërskool Bonnievale (HSB) aangebied. IGO word deur mnr. Shawn Will, wat ook HSB se nuwe skoolberader is, aangebied. Dit word slegs vir ervaring aangebied en geen akkreditasie word daarvoor ontvang nie. Deur IGO te neem, sal leerders basiese grafiese tekenvaardighede aanleer. Dit sal vir hul…

Read More Read More

CSV-ysbreker VUURWARM!

CSV-ysbreker VUURWARM!

Op Woensdag 28 Februarie 2018 is Hoërskool Bonnievale se CSV-ysbreker deur die kringleiers van 2018 aangebied. Die CSV-voorsitter, Francois Tredoux, was in beheer van die reëlings. Die doel van die ysbreker was dat die CSV-lede mekaar beter kon leer ken en gemakliker kon raak in mekaar se geselskap. Dit was ook ‘n geleentheid waartydens die…

Read More Read More

HSB-hoofmeisie kuier in Muizenberg

HSB-hoofmeisie kuier in Muizenberg

Mia Beukes, hoofmeisie van Hoërskool Bonnievale vir 2018, het Die Burger se 59ste Jeugleierskonferensie saam met 51 ander hoofleiers van 8 tot 14 Desember 2017 bygewoon.   Hulle het tuisgegaan in Die Burger-strandhuis in Muizenberg. Die konferensie is in samewerking met die Wes-Kaapse Onderwysdepartement aangebied. Hierdie jaar se tema was: “Jeugleiers en die bou van…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights