Kategorie: Nuus

Polisie-net al stywer om dwelmgebruikers gespan

Polisie-net al stywer om dwelmgebruikers gespan

Op Maandag 10 September 2018 is sekere klasgroepe van Hoërskool Bonnievale (HSB) lukraak deur ‘n spesiale polisie-eenheid vir dwelms deursoek. Jakes Gerwel Tegnies en Bonnievale Primêre Skool is ook vroeër hierdie kwartaal deursoek. Die ondersoek het gekom nadat mnr. Johan Els (skoolhoof van HSB) ’n oproep polisie toe gemaak het nadat moontlike dwelm-apparaat in die…

Read More Read More

Honger mae deur Bonnies-ouers gevul

Honger mae deur Bonnies-ouers gevul

Op 3 September 2018 het ouers van Hoërskool Bonnievale (HSB) ‘n nuwe toebroodjieprojek begin. Hulle gee elke Maandag, Woensdag en Vrydag tydens eerste pouse vir leerders van HSB toebroodjies en/of sop. Hierdie projek was begin om vir leerders wat nie tydens pouses ‘n broodjie het nie iets te gee om te eet. Die projek word…

Read More Read More

Jong skrywer verskyn in POORT-publikasie

Jong skrywer verskyn in POORT-publikasie

Wat het die bekroonde digter en skrywer, Antjie Krog en een van Hoërskool Bonnievale (HSB) se eie jong skrywers, Rachelle du Preez, in gemeen? Albei het hul debuut in publikasies van POORT gemaak. Waar die tekkie die teer slaan, die titel van die skryfstuk wat uit Rachelle (gr.10) se kreatiewe pen gevloei het, is deel…

Read More Read More

Bring die water, bring die sand…

Bring die water, bring die sand…

‘n Donker rookwolk het vanoggend om 10:30 oor Hoërskool Bonnievale gehang nadat ‘n brand in die skool se fotostaatkamer ontstaan het. Nadat ‘n brandklok gelui is, is al die klaskamers binne sekondes ontruim. Ashton se brandweer het binne tien minute na die oproep gemaak is opgedaag en gekeer dat die vlamme na ander vertrekke versprei.…

Read More Read More

Bonnievale-biblioteek vier Afrika-dag

Bonnievale-biblioteek vier Afrika-dag

Op Vrydag 25 Mei is Afrika-dag kontinentaal gevier. Hierdie dag is gevier om ons dinamiese geleenthede en prestasies te herdenk. Afrika het ‘n ryk en diverse erfenis en dit word jaarliks gevier. Die Bonnievale Happy Valley Biblioteek het Afrika-dag gevier deur die biblioteek met ‘n Afrika-tema te omskep. Die bibliotekaresses het Afrika-drag aangehad om die…

Read More Read More

Bonnies Got Talent-kroon met R1000 beloon

Bonnies Got Talent-kroon met R1000 beloon

Op 11 Mei 2018 het Rachelle du Preez (gr. 10) ‘n dansitem by die Bonnies Got Talent-finaal gelewer. Sy is as wenner gekroon en het R1000-prysgeld daarvoor ontvang. As jy wil hoor wat haar aangemoedig het om deel te neem, luister gerus na die stemopname hier onder.             Anika HamersmaEk…

Read More Read More

Chris Haycock bied Bonnies bemarkingsles

Chris Haycock bied Bonnies bemarkingsles

Op 15 Mei 2018 het mnr. Chris Haycock (Uitvoerende Hoof van Samsung Business Solutions Western Cape en borg van Voorwaarts-skoolkoerant) Hoërskool Bonnievale (HSB) se Besigheidstudiesklasse besoek. Mnr. Haycock het ‘n vraag-en-antwoord-sessie vir die leerders aangebied waarin hy die leerders insig gegee het oor hoe om sukses te bereik. Hy het ook die leerders meer agtergrond gegee oor die…

Read More Read More

Vryburgers hou Tamaai Braai

Vryburgers hou Tamaai Braai

Op Saterdag 14 April 2018 het die Bonnievale Vryburgers, en al die ander Vryburgers regoor die land, vir ouetehuise en soortgelyke instansies gebraai.   Braaivleis by die Herfsvreugde Ouetehuis is so skaars soos hoendertande, want daar word net twee keer ‘n jaar vir hulle gebraai. Die Tamaai Braai is een van daardie kere en word al twee…

Read More Read More

Bonnies begin patrollies

Bonnies begin patrollies

  Hoërskool Bonnievale het besluit om ‘n skolierpatrollie in Waterkantstraat by die laerskool te begin. Die skolierpatrollie gaan die veiligheid van die leerders verhoog. Die skool het besluit daar moet ‘n skolierpatrollie wees om die veiligheid van leerders te verseker. Die kinders hardloop oor die paaie, taxi’s stop net waar hulle wil en motoriste kyk…

Read More Read More

Skaakkliniek: skaak vat vlam

Skaakkliniek: skaak vat vlam

Op Vrydag 13 April 2018 het Hoërskool Bonnievale (HSB) se eerste skaakkliniek, geborg deur Bonnievale Wines, in die mediasentrum plaasgevind. Dit is aangebied deur mnr. Andries Treurnicht van Robertson STRATEGEMA-Skaakklub. Mnr. Treurnicht het onder andere al in 2002 ‘n silwermedalje verower as afrigter van die Oos-Kaap Skaakspan. Mnr. Treurnicht meen: “Elke kind moet skaak speel. Dit sal…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights