Kategorie: Kommentaar / Opiniestukke

Oudleerders koester herinneringe

Oudleerders koester herinneringe

HSB-oudleerders, Adia Willemse (2016 in matriek) en Bea Wentzel (2013 in matriek), het vir Voorwaarts briewe geskyf waarin hulle vertel wat hulle altyd van Hoërskool Bonnievale (HSB) sal onthou en wat hulle mis. Bea Ek het in 2013 as ‘n Bonnie matrikuleer. Ek is nou al langer uit die skool uit as wat my hoërskooljare…

Read More Read More

Redaksie kuier in Kaap

Redaksie kuier in Kaap

Hoërskool Bonnievale (HSB) se skoolkoerantredaksie het op 24 Augustus 2018 op hul jaarlikse redaksie-uitstappie na Radio Tygerberg sowel as die Rush-trampolienpark gegaan. Janke Brink het tydens die uitstappie met drie van die redaksielede, Alèza van Zyl (gr. 10), Suzan Wentzel (gr. 10) en Mia Beukes (gr. 12), gepraat om te hoor hoe hulle die uitstappie ervaar…

Read More Read More

Bonnie deel belewenis van HSB

Bonnie deel belewenis van HSB

As jy gewonder het wat in ‘n matrikulant se gemoed na 12 jaar in Hoërskool Bonnievale aangaan? Kyk na dié video: Hilda JonkerEk is ‘n ekstrovert en geniet dit baie om op avonture te gaan. Ek geniet ook aktiwiteite soos stap, dans, perdry en sing. hsbvoorwaarts.co.za

Gedig: Dennebos vergeet

Gedig: Dennebos vergeet

Chané de Swardt (gr.11) het die volgende gedig oor (en vir) Ingrid Jonker geskryf: Dennebos Vergeet Vir Ingrid Jonker Dennebos herinner Dennebos vergeet Die doringbos laat jou weer in die steek Soek jy na ‘n antwoord ‘n rede om te vergeet Eggo is geen antwoord Die antwoord het jy vergeet Jou lewe soos ‘n verhaal wat…

Read More Read More

Tasse van ‘n ton

Tasse van ‘n ton

“Genugtig! Is dit hoe swaar jou skooltas is? Wat het jy als hier in?” “Dis maar net al my boeke, Mamma. Ek móét almal skool toe neem.” Dis hoe my ma reageer het toe sy eendag my skooltas moes dra. Die tas wat ek elke liewe dag op my rug moet dra. Die tas wat…

Read More Read More

HSB op die planke

HSB op die planke

Dis doodstil in die saal. Die enigste klank is dié van die gordyne wat tsjjj-tsjjj oopgetrek word. ‘n Enkele, verblindende kollig is op die verhoog gerig. Die gehoor hou hul asem op, en leun vorentoe… Hoërskool Bonnievale (HSB) gaan vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd ‘n toneelstuk op die planke bring. Die eerste…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights