Bonnies se groot wense
Met Kovid-19 in ons midde het die leerders van Hoërskool Bonnievale nie baie geleenthede gehad om sosiaal te verkeer nie. Die leerders is gevra watter sosiale geleentheid hulle wens om te kan bywoon.
Die resultate:


Ek woon nog my hele lewe lank in Bonnievale. My gunsteling-aktiwiteit is om tyd saam met my vriende en familie deur te bring. Ek geniet dit ook om te teken en te bak-en-brou.