Skrywer: Johané Neethling

Ek is tans 'n matriekleerder in HSB wat die voorreg het om op die beste skoolkoerantredaksie in die land te dien! Ek is mal oor skryf en het 'n passie daarvoor om my menings, gevoelens en standpunte uit te druk. Ek hou daarvan om op te staan vir dit waarin ek glo. Ek is ook mal oor musiek, veral as dit liedjies met 'n dieper betekenis is.
Watter kitskos kraai koning?

Watter kitskos kraai koning?

Dit is geen geheim nie dat kitskos oor die dekades heen al hoe gewilder geraak het. Of hierdie wegneemetes hul gewildheid verwerf omdat dit jou moeite spaar en of dit dalk net goedkoper is as om ‘n ete voor te berei, is nie duidelik nie. Maar tieners en jong volwassenes is mal oor talle verskillende…

Read More Read More

Hoe om jouself lief te hê

Hoe om jouself lief te hê

Selfliefde is ‘n toestand van waardering vir jouself. Dit is om opbouend teenoor jouself op te tree, jouself te vertrou, te respekteer en na jouself om te sien. Jy oordeel nie jouself nie, en is beslis nie gemeen teenoor jouself nie. Jy het jouself lief. Ongelukkig is selfliefde nie vir almal ewe maklik nie. Tieners…

Read More Read More

Kunsmatige Intelligensie: Nader as wat jy dink

Kunsmatige Intelligensie: Nader as wat jy dink

Kunsmatige Intelligensie is die skep van mensgemaakte intelligensie deur ‘n elektroniese toestel in staat te stel om die vermoëns van ‘n menslike verstand na te boots. Kunsmatige Intelligensie (KI), of Artificial Intelligence (AI) in Engels, hou reeds vele voordele vir die mensdom in. Elektroniese toestelle maak min tot geen menslike foute nie en verwerk meer akkurate…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights