Korona-maatreëls lei tot verskillende opinies
Na ‘n lang grendeltydperk, as gevolg van die Kovid-19-pandemie, is leerders weer terug by die skool onder streng regulasies. Leerders van Hoërskool Bonnievale is gevra hoe hulle die nuwe Kovid-19-maatreëls by die skool ervaar.
Dié Graad 7’s (wat al ‘n rukkie by die skool terug is) en graad 11’s (wat onlangs teruggekom het) het die volgende te sê:
Taetse Möller (gr. 7)

Hoe vind jy die kleiner klasse noudat julle in groepe verdeel is?
Hoe voel dit om heeldag ‘n masker by die skool te dra?
Wat mis jy die meeste tussen hoe skool was en hoe dit nou is?
Wat verstaan jy oor en dink jy van Kovid-19?
Alizeen Fransman (gr. 7)

Hoe vind jy die kleiner klasse noudat julle in groepe verdeel is?
Hoe voel dit om heeldag ‘n masker by die skool te dra?
Wat mis jy die meeste tussen hoe skool was en hoe dit nou is?
Wat verstaan en wat dink jy van Kovid-19?
Rulandi Friess (gr. 7)

Tadean Barkley (gr. 7)

Adele De Wit (gr. 11)

John Broodryk (gr. 11)

Volgens hierdie leerders is dit duidelik dat die regulasies wat by skole as gevolg van die Kovid-19-pandemie ingestel is, ‘n onaangename aanpassing van die daaglikse skoolroetine is. Nogtans verstaan skoliere die erns van die saak en pas die regulasies betroubaar toe.
![]()

Ek is ‘n gebore Bonnievaler en leerder in Hoërskool Bonnievale met ‘n passie vir sport. Ek hou van sosiaal wees en tyd saam met my vriende deurbring.