Aanlyn of tradisionele skool?

Aanlyn of tradisionele skool?


Tradisionele skool teenoor aanlyn skool. Grafika: Pinterest

Alhoewel beide ‘n aanlyn skool en ‘n tradisionele skool dieselfde doel en beginsels deel, is daar ‘n groot verskil.

‘n Aanlyn skool verskaf opvoeding aanlyn of via die internet aan leerders terwyl ’n tradisionele skool ’n opvoedkundige instelling is wat ontwerp is om ’n leerruimte vir leerders onder die toesig van onderwysers te bied.

‘n Paar HSB-leerders is gevra wat hulle verkies: aanlyn skool of tradisionele skool?

 

Rowdene Swartz, ‘n gr. 12-leerder in HSB sê:

 

Logan Williams, ‘n gr. 12-leerder in HSB, verduidelik waarom sy eerder tradisionele skool verkies:

 

Angelique Rautenbach, ook ‘n gr. 12-leerder in HSB, sê sy verkies eerder aanlyn skool:

 

Lian Beukes, ‘n gr. 11-leerder in HSB, sê:

 

Heinrich Wentzel, ‘n gr. 10-leerder in HSB, verkies ook eerder aanlyn skool:

 

Alhoewel drie van die vyf leerders eerder aanlyn skool as tradisionele skool verkies, is daar steeds sekere eienskappe van tradisionele skool wat onvervangbaar is, soos byvoorbeeld die kennis en ervaring van onderwysers en die interaksie met vriende.

Loading


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

one × three =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights