Watter potjie krap matrieks in 2022?
Die grootmenswêreld staan op die voorstoep van Hoërskool Bonnievale se 2021-matrieks. 60 matrieks is gevra wat hulle beplan om volgende jaar aan te pak.
Hier volg die resultate:


Ek probeer om die lewe lig te hou.