Valentynsbal vs. Herfsbal

Valentynsbal vs. Herfsbal


Wat verkies die leerders van Hoërskool Bonnievale: Valentynsbal of Herfsbal? Grafika: Lian Beukes

Op Vrydag 1 Maart 2019 gaan Hoërskool Bonnievale se eerste Herfsbal deur die VRL se sosiale komitee aangebied word. Die Valentynsbal, wat jaarliks gehou word, word hierdie jaar vervang met die Herfsbal.

Voorwaarts het leerders in drie grade in die hoërskool gaan vra wat hulle verkies, die Herfsbal of Valentynsbal?

Die resultate:

 

Die finale resultaat het gewys dat die leerders die Valentynsbal bo die Herfsbal verkies.

 

 

 

 

 

 

Loading


One Reply to “Valentynsbal vs. Herfsbal”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

four × 3 =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights