Sportklere, toe nie wat leerders verwag het nie?
Om ‘n heerlike warm sweetpak skool toe te dra klink mos nou baie beter as om in skoolklere te gaan, maar van ons Bonnies stem nie saam nie… Sportklere ⭐⭐⭐ Sportklere is bekend om gemakliker as skoolklere te wees. Die klere wat almal wens hulle elke dag skool toe kon aantrek en die rede waarom…