Skool-taskenades
In sy kanon in. Kas toe. Nie meer in die land van die funksionerendes nie. Dis maar net ‘n paar woorde waarmee ek die toestand van my skooltas kan beskryf. Ja, liewe leser, dis die begin van 2019 en ek is in die moeilikheid. Ek is ‘n persoon wat daarvan hou om doelwitte vir myself…