Gr.12 en 7’s beleef gemengde gevoelens
Op Maandag 1 Junie het HSB se gr.7- en 12-leerders teruggekeer skool toe ná hulle vir 43 skooldae tuis studeer het a.g.v. die Covid-19 pandemie. Vier van hierdie leerders is gevra hoe hulle voel om weer terug te gaan skool toe: Vanwyk de Wet (Graad 7) Waarna sien jy die meeste uit en hoekom? Waarna…