Wilde terugkeer van die wêreld se gunsteling-skurke Bad Guys 2
4 / 5 Sterre Bad Guys 2 is op 1 Augustus 2025 in Suid-Afrikaanse bioskope vrygestel by Ster Kinekor en Nu Metro. Jy kan die fliek op die volgende platforms gaan kyk: Apple TV, Amazon Prime Video en Google Play Movies. Ek het gehou van die hierdie rolprent omdat ek ’n groot liefhebber is van…