Noord-Kaap infiltreer Bonnievale
Nuwe jaar, nuwe personeel. Om ‘n nuwe leerder te wees is angswekkend, maar ek wonder hoe moet dit voel om ‘n nuwe onderwyser te wees, in ‘n nuwe skool en in ‘n nuwe dorp? Juffrou Milize Symington, van Kimberley in die Noord-Kaap, ken egter die gevoel al te goed. Sy het op 3 Februarie 2020…