Etiket: matriekafskeid

Matrieks sien uit na afskeid.

Matrieks sien uit na afskeid.

Noudat president Cyril Ramaphosa ‘n sogenaamde oorwinning oor die Kovid19-pandemie aangekondig het, gryp die gr. 10 en 11-leerders die geleentheid aan om reëlings te tref vir die eerste amptelike matriekafskeid en modeparade by Hoërskool Bonnievale sedert 2019. Christiaan de Wet van Voorwaarts het vir twee matriekleerders gevra hoe hulle hieroor voel:   Christiaan de WetEk…

Read More Read More

“Groen” randjie om matrieks se donker wolkie

“Groen” randjie om matrieks se donker wolkie

2020 is ‘n vreemde jaar. ‘n Jaar vol uitdagings. Maar hierdie uitdagings keer nie vir Hoërskool Bonnievale (HSB) nie, aangesien ‘n matriekafskeid en prysuitdeling steeds in die prentjie is. Die jaarlikse matriekafskeid word gewoonlik in die laaste week van die derde kwartaal gehou. Dit word voorafgegaan deur ‘n modeparade wat tradisoneel deur die graad 10’s…

Read More Read More

Modeparade 2019 met ‘n ander kleur

Modeparade 2019 met ‘n ander kleur

Die tyd het aangebreek vir die matrieks om hulle mooiste rokke en pakke uit hul kaste te haal. Op Donderdag 19 September 2019 gaan die jaarlikse matriekafskeid en modeparade plaasvind, maar hierdie jaar is die modeparade ’n bietjie anders. Die modeparade-gedeelte van die aand gaan hierdie jaar by Hoërskool Bonnievale (HSB) se pawiljoen gehou word.…

Read More Read More

Onnies verkies nuwe formaat van HSB-matriekafskeid

Onnies verkies nuwe formaat van HSB-matriekafskeid

Daar was vanjaar ‘n verandering by Hoërskool Bonnievale (HSB) se matriekafskeid aangebring. Onderwysers het dié aand buite die saal gesit en gekyk hoe die matrieks in hulle spoggerige uitrustings en motors arriveer. Hulle kon daarna huis toe gaan. Vorige jare het die onderwysers die geleentheid saam met die matrieks binne in die saal spandeer. Mnr.…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights