Die “nuwe normaal” van skool
Om in die warm klas met ‘n masker oor jou mond en neus te sit, kan ‘n moeilike aanpassing vir skoolleerders wees. Sedert die HSB-leerders na die skool teruggekeer het, is toetse en take nie meer die enigste uitdagings nie. Om van agtuur in die oggend tot twee-uur in die middag maskers te dra, is…