Nuwe burgemeester slaggereed vir termyn
Mnr. Schalk van Eeden is onlangs as die nuwe burgemeester van die Langeberg-munisipaliteit verkies ná die afsterwe van mnr. Henry Jansen, die vorige burgemeester. Mnr. Jansen het die stryd teen Kovid-19 verloor. Heinrich van Voorwaarts Skoolkoerant van Hoërskool Bonnievale het met mnr. Van Eeden gesels. Was dit deel van u toekomsplan om burgemeester te word? Nee,…