Die gras was vanjaar geler aan die ander kant
Hoërskool Bonnievale se jaarlikse kleuresport byeenkoms het weereens gesorg vir vele opwinding. Hierdie geleentheid het op 18 Januarie 2019 plaasgevind. Elke jaar word vier groen en vier geel dirigente gekies. Vanjaar se groen dirigente was Kaithlin Kortje (gr. 12), Danielle Padiachy (gr. 12), Carlos Opperman (gr.12) en Rowdene Swartz (gr. 11). Die geelspan se…