Myrtle Rigg kry nuwe hoed
“‘n Baie belangrike bewaringsaksie is hierdie week in Bonnievale by die Myrtle Rigg-gedenkkerk gedoen”. Dit is die woorde van mnr. Pierre Albertyn, oud-Uitvoerende Hoof van Jonkheer en buurman van die Myrtle Rigg-gedenkkerk. Op 12 Maart 2021 is die dak van die Myrtle Rigg-gedenkkerk deur Els Waterdigting van Bredasdorp reggemaak. In Februarie 2021, die 100-jarige gedenkjaar van…