Bonnies Got Talent-kroon met R1000 beloon
Op 11 Mei 2018 het Rachelle du Preez (gr. 10) ‘n dansitem by die Bonnies Got Talent-finaal gelewer. Sy is as wenner gekroon en het R1000-prysgeld daarvoor ontvang. As jy wil hoor wat haar aangemoedig het om deel te neem, luister gerus na die stemopname hier onder. Anika HamersmaEk…