Redaksie kuier in Kaap

Redaksie kuier in Kaap


Hoërskool Bonnievale (HSB) se skoolkoerantredaksie het op 24 Augustus 2018 op hul jaarlikse redaksie-uitstappie na Radio Tygerberg sowel as die Rush-trampolienpark gegaan.

Janke Brink het tydens die uitstappie met drie van die redaksielede, Alèza van Zyl (gr. 10), Suzan Wentzel (gr. 10) en Mia Beukes (gr. 12), gepraat om te hoor hoe hulle die uitstappie ervaar het.

Alèza:

Alèza van Zyl (gr. 10) in die bus tydens die redaksie-uitstappie op pad na Radio Tygerberg en Rush in die Kaap. Foto: Alèza van Zyl

Suzan:

Suzan Wentzel (gr. 10) by Radio Tygerberg. Foto: Alèza van Zyl

Mia:

Maud Slot (gr. 12), links, en Mia Beukes (gr. 12) het na afloop van die dag se aktiwiteite vir hul padkos gekoop. Foto: Maud Slot

Loading


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

14 − 11 =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights