Bonnies Got Talent-kroon met R1000 beloon

Op 11 Mei 2018 het Rachelle du Preez (gr. 10) ‘n dansitem by die Bonnies Got Talent-finaal gelewer. Sy is as wenner gekroon en het R1000-prysgeld daarvoor ontvang.
As jy wil hoor wat haar aangemoedig het om deel te neem, luister gerus na die stemopname hier onder.

Ek is ‘n ekstrovert, eerlik en ‘n diereliefhebber. Ek het ‘n vrees vir spinnekoppe en my gunstelingsport is netbal.