Matrieks sien uit na afskeid.

Matrieks sien uit na afskeid.


Noudat president Cyril Ramaphosa ‘n sogenaamde oorwinning oor die Kovid19-pandemie aangekondig het, gryp die gr. 10 en 11-leerders die geleentheid aan om reëlings te tref vir die eerste amptelike matriekafskeid en modeparade by Hoërskool Bonnievale sedert 2019.

Christiaan de Wet van Voorwaarts het vir twee matriekleerders gevra hoe hulle hieroor voel:

Abigail Raubenheimer

 

Ahnishka Koker

Loading


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

17 − six =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights