Maggie le Roux (gasspreker by die CSV-geleentheid.)
Foto: Verskaf
Maggie le Roux was ‘n gasspreker by HSB se CSV-saalgeleentheid. Luané het na die tyd met haar gesels:

Ek is in matriek. Ek is mal oor die kunste en om kreatief te wees. Ek het ‘n diverse musieksmaak. Ek verkies koffie bo tee.