Graad 7’s gesels oor hoërskool
Op 11 Oktober 2019 het Alicha la Grange van Voorwaarts drie graad 7-leerders van Hoërskool Bonnievale se opinies oor laerskool en hoërskool gevra:
Jerenique Smith

Watter laerskoolonderwyser gaan jy die meeste mis en hoekom?
Is jy op jou senuwees oor hoërskool en hoekom?
Tyrese Thousand

Watter laerskoolonderwyser gaan jy die meeste mis en hoekom?
Is jy op jou senuwees oor hoërskool en hoekom?
Wat is die een ding wat jy die meeste van die laerskool gaan mis?
Danika Grobler

Ek is ‘n gebore Bonnievaler en leerder in Hoërskool Bonnievale met ‘n passie vir sport. Ek hou van sosiaal wees en tyd saam met my vriende deurbring.