Die waarheid agter Bonnie-selfoongebruik
Die afgelope paar weke word daar in Hoërskool Bonnievale (HSB) weer baie klem geplaas op die verbod op selfoongebruik in klasse en op die skoolterrein. Volgens die skool se gedragskode word Bonnies nie toegelaat om selfone tydens skooltyd te gebruik nie. Oproepe mag slegs vir noodgevalle, met die skoolhoof se toestemming, gebruik word.
Heinrich Wentzel het by matriekleerders van HSB gaan uitvind wat hulle met daardie beste (elektroniese) maats doen tydens skooltyd.
Infografika: Heinrich Wentzel

Ek is ‘n trotse leerder van Hoërskool Bonnievale. Tussen my familie en naaste vriende is ek op my gelukkigste. Ek is mal oor uitdagings en ek is baie lief vir my moedertaal.