Kategorie: Resensies

Stroomop samel sterre in

Stroomop samel sterre in

Sterre: 4/5 ‘n Avontuurfilm uit die boonste rakke met geen Indiana Jones of James Bond as die hoofkarakter nie, maar vyf doodgewone, diverse vroue. Waarskuwing: Stroomop is uit die staanspoor ‘n tranetrekker met openingstonele in ‘n begrafplaas, by ‘n ongelukstoneel en in die hospitaal waar een van die hoofkarakters, Lana (Donnalee Roberts), as ‘n chirurg…

Read More Read More

Netwerk24 net-net nie genoeg

Netwerk24 net-net nie genoeg

Ons gebruik deesdae ons selfone vir bykans alles. Al hoe meer mense gebruik hulle selfone om op ‘n vinnige en akkurate manier uit te vind wat in die wêreld gebeur. Toeps het ‘n baie gerieflike instrument geword wat mense toegang gee tot vermaak, kuns, fotografie en dan natuurlik nuus.  Voorwaarts het gaan ondersoek instel en NetNuus…

Read More Read More

Black Panther breek deur grense!

Black Panther breek deur grense!

Reggiseur: Ryan Coogle Akteurs: Michael B. Jordan, Martin Freeman, Chadwick Boseman Genre: Wetenskapfiksie Ouderdom-begeleiding:  13+ Gradering: 4/5 Die wetenskapfiksie-film, Black Panther, het duidelik bewys daar loop nie nét leeus in Afrika rond nie. Die film wek ongekende belangstelling onder jonk en oud, omdat dit buite die grense van die stereotipiese Afrika-film beweeg. Black Panther handel…

Read More Read More

Episode app makes reading cool again

Episode app makes reading cool again

Episode is a mobile story telling app with interactive stories. Your choices determine your ending. There is a story for everyone with over 73 000 stories to choose from, from emotional romances to heart stopping thrillers. Episode puts you in charge of your characters’ destiny. You can customize your characters’ look and even style them.…

Read More Read More

Moedersdag sprankel terwyl Vadersdag faal

Moedersdag sprankel terwyl Vadersdag faal

Moedersdag Belgiese sjokolade, Red Door-parfuum, Harry Winston-juwele en vele meer. Ja ma’s, nog voor dit twaalfuur op die horlosie slaan en Moedersdag werklik aanbreek, word dié peperduur geskenke soos geweerskote op julle afgevuur. Die duur sjokolade, parfuum en juwele is slegs ʼn paar druppels uit die storm geskenke wat moeders op Moedersdag ontvang. Alhoewel Adam…

Read More Read More

T Junction – ‘n plek vir meer as net tee

T Junction – ‘n plek vir meer as net tee

‘n Vrolike atmosfeer, heerlike kos, rustige agtergrondmusiek, goeie dienslewering en vriendelike personeel. Hierdie is alles belangrike bestanddele wat deel vorm van die wenresep vir ‘n goeie koffiewinkel. T Junction het definitief hierdie wenresep bemeester. T Junction is die nuutste koffiewinkel in Bonnievale. Dis in die Hoofstraat van Bonnievale geleë, so jy kan dit nie eintlik…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights