Noodhulpspan gaan Groen
Op 21 Augustus 2024 het Hoërskool Bonnievale se noodhulpspan hande bymekaargesit om plantjies voor HSB se heining by die hoërskool te plant. Die projek is deur mev. Natasja Wentzel en Abri Botes (gr. 11) gereël. Sy het die toerusting en plantjies vir die projek verskaf. HSB se noodhulp is bekend vir hul diens waar hulle…