Spele vier atletiese meesters
Die Olimpiese Spele is ‘n internasionale sportbyeenkoms wat elke vier jaar plaasvind, met somer- en winterkompetisies. Dit bring atlete van reg oor die wêreld saam om teen mekaar te kompeteer in verskeie sportsoorte. Hierdie jaar was die Spele in Parys, Frankryk, vanaf 26 Julie tot 11 Augustus. Die openingseremonie is in die ikoniese Champs-Elysees asook…