Bonnies kry nuwe kleurekompetisie-puntestelsel
HSB het ‘n nuwe kleurekompetisie-puntestelsel-blaadjie omgeslaan. Die kleurekompetisie eindig nou nie meer elke jaar aan die einde van die swemgala in Februarie nie, maar eers in Oktober, kort voor die prysuideling. Leerders kan nou op verskillende gebiede vir die Groen- of Geelspan punte bymekaar maak, bv. deelname op kulturele, akademiese en sportgebied.

Hier lewer leerders hulle opinie oor die nuwe puntestelsel.
John-Ree Tamboer
Hannelo Viljoen
Nelius van Heerden
Rulandi Fries

Meestal vrolik, soms ernstig. In my gesin is ek die kreatiewe en skeppende een. Altyd tyd vir ‘n grappie. Ek weet ek is uniek geskep.