Bonnies Got Talent-kroon met R1000 beloon

Bonnies Got Talent-kroon met R1000 beloon


Rachelle du Preez, met die sprankelende kostuum wat sy vir die Bonnies Got Talent-kompetisie gedra het. Foto: Verskaf

Op 11 Mei 2018 het Rachelle du Preez (gr. 10) ‘n dansitem by die Bonnies Got Talent-finaal gelewer. Sy is as wenner gekroon en het R1000-prysgeld daarvoor ontvang.

As jy wil hoor wat haar aangemoedig het om deel te neem, luister gerus na die stemopname hier onder.

 

 

 

 

 

 

Loading


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

3 + 5 =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights