Skrywer: Vanwyk De Wet

Meestal vrolik, soms ernstig. In my gesin is ek die kreatiewe en skeppende een. Altyd tyd vir 'n grappie. Ek weet ek is uniek geskep.
Bonnievale se eie planetarium

Bonnievale se eie planetarium

As jy die afgelope tyd die nagruim bestudeer het, sou jy agtergekom  dat die maan, sterre en sonsondergang ‘n bietjie anders lyk as gewoonlik. Op 16 Mei was daar byvoorbeeld die maansverduistering, wat die maan groot, rooi en helderder gemaak het. Hierdie jaar is daar baie ruimtegebeurtenisse soos die supermaan (14 Julie) en die mikromaan…

Read More Read More

Bonnies breek beurtkrag

Bonnies breek beurtkrag

Met gereelde beurtkrag die afgelope ruk, het Voorwaarts gaan ondersoek instel na hoe Bonnies hulle huiswerk in hierdie donker tye doen. 276 HSB-leerders het aangedui watter ligbron hulle gebruik om op datum te bly met hulle skoolwerk. Vanwyk De WetMeestal vrolik, soms ernstig. In my gesin is ek die kreatiewe en skeppende een. Altyd tyd…

Read More Read More

Bonnies kry nuwe kleurekompetisie-puntestelsel

Bonnies kry nuwe kleurekompetisie-puntestelsel

HSB het ‘n nuwe kleurekompetisie-puntestelsel-blaadjie omgeslaan. Die kleurekompetisie eindig nou nie meer elke jaar aan die einde van die swemgala in Februarie nie, maar eers in Oktober, kort voor die prysuideling. Leerders kan nou op verskillende gebiede vir die Groen- of Geelspan punte bymekaar maak, bv. deelname op kulturele, akademiese en sportgebied.   Hier lewer…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights