Bonnies breek beurtkrag
Met gereelde beurtkrag die afgelope ruk, het Voorwaarts gaan ondersoek instel na hoe Bonnies hulle huiswerk in hierdie donker tye doen.
276 HSB-leerders het aangedui watter ligbron hulle gebruik om op datum te bly met hulle skoolwerk.


Meestal vrolik, soms ernstig. In my gesin is ek die kreatiewe en skeppende een. Altyd tyd vir ‘n grappie. Ek weet ek is uniek geskep.