LEESPRET IN GRAAD 1: LEESKONINGS EN LEESKONINGINNE GEKROON!

LEESPRET IN GRAAD 1: LEESKONINGS EN LEESKONINGINNE GEKROON!

’n Artikel deur Juf. Tanya van Heerden (graad 1-onderwyser by HS Bonnievale) In die graad 1-klas is boeke nie net papier en ink nie – dit is sleutels tot nuwe wêrelde! Hierdie kwartaal het die leerders aan ‘n opwindende lees-uitdaging deelgeneem wat hul liefde vir lees bevorder en hul leesvaardighede versterk en verbeter. Onder andere…

Read More Read More

Tragedie traumatiseer Eldorado-gemeenskap

Tragedie traumatiseer Eldorado-gemeenskap

‘n 4-Jarige dogtertjie, Nikita Kiewietse, tans bekend op sosiale media platforms as “Baby Nikita” is op Woensdag 6 Augustus 2025 deur haar pa, Ethan Watson, fisies mishandel en verkrag. Die insident het in Eldorado Park, Johannesburg afgespeel en ‘n klag is by die polisie gemaak. Met die aankoms van die polisie is hulle na ‘n…

Read More Read More

KPop Demon Hunters leer waardevolle lesse

KPop Demon Hunters leer waardevolle lesse

As jy iemand wat mal is oor aksie, ’n storie wat jou op jou tone sal hou en uitstekende musiek wat ‘n perfekte animasiestyl gebruik, is KPop Demon Hunters net vir jou bedoel! KPop Demon Hunters is vervaardig deur Sony Pictures Animation Studios, dieselfde ateljee wat die bekende flieks Spiderman into the spider verse, Spiderman across…

Read More Read More

Redakteursbrief – Vanwyk de Wet

Redakteursbrief – Vanwyk de Wet

Ja, dit is waar. Ná hierdie uitgawe groet ek julle ná twee jaar as redakteur. Dit was regtig ‘n voorreg om elke kwartaal te spartel en ‘n koerant aanmekaar te slaan, maar ná hierdie uitgawe is ek klaar. Ek het soveel geleer oor wat dit beteken om deel van iets groter te wees wat deur …

Read More Read More

Sossi, die nuwe ster in Afrikaanse musiek?

Sossi, die nuwe ster in Afrikaanse musiek?

Abri Botes gesels met Sossi, oftewel Augusta Zietsman, liedjieskrywer, sangeres, aktrise en filmskrywer. Sossi is in Bloemfontein gebore. Sy het groot geword in Kathu en het ná skool Drama aan die Universiteit van Stellenbosch studeer nadat sy haar pa moes oorreed om in te stem tot hierdie beroepskeuse. Daarna het sy in ‘n restaurant in…

Read More Read More

Tot siens Bonnievale, hallo Keimoes

Tot siens Bonnievale, hallo Keimoes

Juf. Billy-Jean Rossouw het die afgelope twee jaar by HS Bonnievale skoolgegee, maar ongelukkig verlaat sy die Bonnies aan die einde van die jaar. Dalicia Manho van Voorwaarts het  ʼn onderhoud gevoer met dié Besigheidstudiesonderwyseres. Waarvandaan kom Juffrou oorspronklik? Ek is oorspronklik van Keimoes in die Noord-Kaap, wat 45 kilometer vanaf Upington is. Hoe het…

Read More Read More

Bakkies 60ste – ‘n groot karate-viering

Bakkies 60ste – ‘n groot karate-viering

Bonnievale Goju Ryu Karateka het in die Septembervakansie die Bakkies 60ste in Somerset-Wes by die Curro Somerset Wes Sitari Estate Village bygewoon. Die “Bakkies 60” vriendskaplike gasshuku is gehou om sensei Bakkies Laubscer se 60ste jaar van karate te vier. Dit was ‘n spesiale, “oop” geleentheid vir alle karate-organisasies wat ‘n pad met hom gestap…

Read More Read More

Huisgenoot Mej. Tiener 2024: Onverwagse Reis na Selfontdekking

Huisgenoot Mej. Tiener 2024: Onverwagse Reis na Selfontdekking

Die dag toe ek vir die Mejuffrou Tiener 2024 Huisgenoot-kompetisie ingeskryf het, het ek geen verwagtinge gehad nie. Die kompetisie het duisende inskrywings van regoor Suid-Afrika gelok, en die kans om gekies te word, het klein gelyk. Steeds het ek besluit om ‘n kans te waag; nie net om deel te neem nie, maar om…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights