Valentynsbal vs. Herfsbal

Op Vrydag 1 Maart 2019 gaan Hoërskool Bonnievale se eerste Herfsbal deur die VRL se sosiale komitee aangebied word. Die Valentynsbal, wat jaarliks gehou word, word hierdie jaar vervang met die Herfsbal.
Voorwaarts het leerders in drie grade in die hoërskool gaan vra wat hulle verkies, die Herfsbal of Valentynsbal?
Die resultate:

Die finale resultaat het gewys dat die leerders die Valentynsbal bo die Herfsbal verkies.

![]()

Ek probeer om die lewe lig te hou.
One Reply to “Valentynsbal vs. Herfsbal”
Die grafika is ongelooflik kreatief!!