Beskadigde netbalbaan herstel

Beskadigde netbalbaan herstel


Die B-netbalbaan van HSB word tans herstel. Foto: Allison Fourie

Gedurende Januarie 2019 is daar met die herstelproses van een van Hoërskool Bonnievale (HSB) se netbalbane begin.

Hierdie baan was vol littekens, onder andere as gevolg van rugbyspelers wat met rugbytokse daarop geloop het.

Die krake en gate het dit onplesierig en gevaarlik gemaak om op die baan te speel. Dit het ook baie verwaarloos gelyk.

Adele de Wit, 0.16-netbalspeler, het te sê:

 

 

Loading


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

5 × one =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights