Vanaf opstelvrae tot kontekstuele vrae

Vanaf opstelvrae tot kontekstuele vrae


Laat aande se leer vanaf kontekstuele vrae oor Benjamin Komoetie (Fiela se kind) tot opstlevrae oor Helena Bosman (Vaselinetjie) en huidiglik Greg Owen (Onderwêreld).

Die Graad 12’s van 2023 het gekies watter roman hulle die meeste geniet het vanaf graad 10-12: Fiela se Kind deur Dalene Matthee, Vaselinetjie deur Anoeschka von Meck of Onderwêreld deur Fanie Viljoen.

Loading


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

two × five =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights