Toneel het gehoor gaande

Toneel het gehoor gaande


Hoërskool Bonnievale se toneelgeselskap kon op 18 en 19 Februarie 2022 uiteindelik hul toneelstuk, “‘n Boudjie van my vroutjie” op die planke bring onder die regie van me. Cornel Koorts, graad 8-10-Afrikaansonderwyser.

Ten spyte van tegniese probleme die eerste aand, het die gehoor baie positief gereageer.

Goeie bywoning is moontlik gemaak deur die feit dat meer mense tydens vlak 1-inperkingsmaatreëls toegelaat is.

Drie Hoërskool Bonnievale-leerders sê hoe die toneelstuk vir hulle was en watter deel hul gunsteling was.

Chanté Meyer, graad 8.
Taetse Möller, graad 8.
Anmari Neetling, graad 8.

‘n Volledige berig verskyn in hierdie kwartaal se gedrukte uitgawe van Voorwaarts. Hou jou posbus en die naaste winkelrakke dop!

Loading


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

two × 1 =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights