Bonnies kry nuwe watertenke
Op 6 November 2018 het ‘n konstruksieprojek voor die matriekhokkie van Hoërskool Bonnievale (HSB) begin. Daar word twee 10 000 liter watertenke opgerig. Die doel van hierdie watertenke is om water te voorsien aan die skool op dae wat daar wateronderbrekings deur die munisipalitiet is. Dit is ook daar as ‘n reserwebron indien Bonnievale weer…