Etiket: spotprent

Vleuel vlieg ver vooruit

Vleuel vlieg ver vooruit

Carli Erasmus (gr.11) het die rugbywedstryd teen Jakes Gerwel Tegniese skool, wat op 6 Mei 2022 plaasgevind het, in ‘n spotprent opgesom. Jayduwaan Langeveldt is die vleuel vir die o.19A-span en het ligvoet verby die teenstaanders ‘gevlieg’ en ‘n onverwagse drie gedruk om HSB se oorwinning te verseker. Jana CoetzeeEk hou daarvan om my liefde…

Read More Read More

Geraas pootjie leerders

Geraas pootjie leerders

Jana Coetzee se spotprent oor leerders wat sukkel om toets te skryf met die geraas van leerders as hulle klasse wissel. Jana CoetzeeEk hou daarvan om my liefde met ander te deel. My vriende is soos my familie vir my.

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights