Netwerk24 net-net nie genoeg
Ons gebruik deesdae ons selfone vir bykans alles. Al hoe meer mense gebruik hulle selfone om op ‘n vinnige en akkurate manier uit te vind wat in die wêreld gebeur. Toeps het ‘n baie gerieflike instrument geword wat mense toegang gee tot vermaak, kuns, fotografie en dan natuurlik nuus. Voorwaarts het gaan ondersoek instel en NetNuus…