Etiket: noodhulp

Noodhulpspan gaan Groen

Noodhulpspan gaan Groen

Op 21 Augustus 2024 het Hoërskool Bonnievale se noodhulpspan hande bymekaargesit om plantjies voor HSB se heining by die hoërskool te plant. Die projek is deur mev. Natasja Wentzel en Abri Botes (gr. 11) gereël. Sy het die toerusting en plantjies vir die projek verskaf. HSB se noodhulp is bekend vir hul diens waar hulle…

Read More Read More

Nuwe HSB-noodhelpers opgelei

Nuwe HSB-noodhelpers opgelei

Op Woensdag 10 Julie en Donderdag 11 Julie 2019 het vyftien Vlak 1-noodhulplede van Hoërskool Bonnievale (HSB) opleiding deur mnr. Jaco du Plessis van NFAA (National First Aid Academy) ontvang. Die opleiding het in die klubhuis van HSB plaasgevind. Die Vlak 1-leerders het onder andere meer geleer oor die uitvoer van KPR (Kardiopulmonêre Resusitasie), verskillende…

Read More Read More

Die gesigte agter die N.F.A.A.

Die gesigte agter die N.F.A.A.

Luané Wessels van Voorwaarts het met Jaco en Anne-Marie du Plessis ‘n onderhoud gevoer oor hul besigheid, die N.F.A.A., wat ook betrokke is by Hoërskool Bonnievale se noodhulp. Wat is die N.F.A.A.? Die N.F.A.A. is die National First Aid Academy. Dit is ‘n maatskappy (Edms.) Bpk. wat veiligheidsopleiding (nie sekuriteitsopleiding nie) verskaf aan besighede. Wat behels…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights