Die gesigte agter die N.F.A.A.
Luané Wessels van Voorwaarts het met Jaco en Anne-Marie du Plessis ‘n onderhoud gevoer oor hul besigheid, die N.F.A.A., wat ook betrokke is by Hoërskool Bonnievale se noodhulp. Wat is die N.F.A.A.? Die N.F.A.A. is die National First Aid Academy. Dit is ‘n maatskappy (Edms.) Bpk. wat veiligheidsopleiding (nie sekuriteitsopleiding nie) verskaf aan besighede. Wat behels…