Drie-stop by Hoof- en Forreststraat uiteindelik terug
Ná die herstel van Bonnievale se hoofstraat die afgelope twee jaar is die stoptekens by die kruising van Forreststraat en Hoofstraat verwyder. Vir baie motoriste en inwoners, wat die pad baie gebruik, het dit ‘n massiewe probleem geskep. Twee ongelukke het plaasgevind sedert die stoptekens verwyder is. Dit was uiters gevaarlik vir voetgangers by die…