Kovid-inenting vir kinders laat ouers kopkrap
Vanaf 20 Oktober 2021 kan kinders tussen die ouderdomsgroepe van 12 tot 17 jaar in Suid-Afrika, ‘n inenting teen Kovid-19 ontvang. Volgens Pretoria FM het die Departement van Gesondheid die vorige week gesê dat hy meer as 3 miljoen kinders wil inent. Die Departement het dit in die aankondiging duidelik gemaak dat kinders in dié…