T Junction – ‘n plek vir meer as net tee
‘n Vrolike atmosfeer, heerlike kos, rustige agtergrondmusiek, goeie dienslewering en vriendelike personeel. Hierdie is alles belangrike bestanddele wat deel vorm van die wenresep vir ‘n goeie koffiewinkel. T Junction het definitief hierdie wenresep bemeester. T Junction is die nuutste koffiewinkel in Bonnievale. Dis in die Hoofstraat van Bonnievale geleë, so jy kan dit nie eintlik…