Verandering is moeilik maar soms die moeite werd
Hande wat sweet. Vrees in my hart. ‘n Gevoel van my-hart-gaan-enige-oomblik-uit-my-borskas-spring. Dit is hoe ek nog altyd in ‘n vertrek vol mense gevoel het. Ek was nog altyd ‘n introvert. Om alleen te wees het baie voordele, maar nóg meer nadele. Om nooit te voel dat jy inpas nie, jouself gereeld af te vra: “Doen…